Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak
Die brandstofprys sal moontlik weer in Oktober daal.
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling van R1.34 per liter vir 95-petrol en R1.25 per liter vir 93-petrol.
Diesel 500ppm kan daal met R1.07 per liter en diesel 50ppm met R1.13 per liter.
Die prys kan verander voor dit amptelik aangepas word in Oktober.
Bronne: IOL, BusinessTech, My Broadband
Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak





