Springbok Sibusiso Nkosi vir drie jaar uit rugby oor steroïde

Lees ook :

Springbok Sibusiso Nkosi vir drie jaar verban oor steroïde
Springbok Sibusiso Nkosi vir drie jaar verban oor steroïde fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel

Sibusiso Nkosi, wat in 2019 die Wêreldbeker help wen het, is vir drie jaar uit rugby verban na hy positief vir die gebruik van steroïde getoets het.

Die Cheetahs, vir wie Nkosi speel, het gister aangekondig dat hy deur Wêreldrugby verban is na hy in Mei positief getoets het vir die gebruik van steroïde.

Nkosi het voorheen vir die Haaie en Bulle gespeel voor hy verlede jaar ‘n een jaar kontrak met die Cheetahs geteken het.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, Algoa FM

Lees ook: Springbokspeler toets glo positief vir verbode middel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief