Vyf verdagtes vas wat vroue as ‘Brad Pitt’ uit geld swendel

Lees ook :

Vyf verdagtes wat hulle as Brad Pitt voordoen in hegtenis geneem
Vyf verdagtes wat hulle as Brad Pitt voordoen in hegtenis geneem fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek

SPANJE. – Vyf verdagtes is in Spanje in hegtenis geneem na hulle hul as die akteur Brad Pitt voorgedoen het om twee vrouens uit $362 000 te bedrieg.

Drie van die verdagtes is in November in hegtenis geneem en nog twee is in Julie vanjaar aangekeer. Hulle is dié week eers van bedrog en geldwassery aangekla.

Die verdagtes het boodskappe aan vrouens gestuur deur ‘n aanlyn aanhangerblad vir die akteur en het hulle laat glo hulle het ‘n “romantiese verhouding” met die akteur. Hulle het die vrouens oortuig om geld te belê in skemas wat nie bestaan het nie.

Bronne: The Independent, US Weekly, Variety

Lees ook: Nog ’n verdagte in hegtenis in Steinhoff-ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief