Lees ook: Australiese vrou se arm deur eie hond afgebyt
Vier hondjies is Vrydagoggend gered in Hilltop, KZN, na twee van hulle sibbe vanoggend raakgery is.
’n Man het vanoggend die hondjies by die reaksie-eenheid SA (Rusa) afgelaai en gesê twee van die hondjies is raakgery deur iemand wat agterna weggejaag het. Die man het stilgehou en die vier hondjies wat oor was, gered.
Bronne: Facebook





