Misdadigers teiken nou meer maatskappyvoertuie

Lees ook :

Misdadigers teiken nou meer voertuie wat aan besighede behoort
Misdadigers teiken nou meer voertuie wat aan besighede behoort fotokrediet: Canva

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Die nuutste misdaadstatistieke in Suid-Afrika dui aan misdadigers teiken nou meer voertuie wat aan besighede behoort.

Data van Tracker South Africa wys dat meer maatskappyvoertuie gekaap word, Veral in die Oos-Kaap en Wes-Kaap. Meer privaat voertuie word in Gauteng en KwaZulu-Natal gekaap.

Misdadigers teiken nou veral Toyota- en Volkswagen-voertuie omdat dit in beide Suid-Afrika en ander lande gewild is.

Voertuie wat veral geteiken word, is die Ford Ranger, Hyundai i20, Nissan NP200, Toyota Corolla Cross, Toyota Corolla, Toyota Etios, Toyota Fortuner, Toyota Hilux, Toyota Prado, Toyota Land Cruiser, Toyota RAV4 en VW Polo.

Bronne: BusinessTech, The Citizen

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief