Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak
Tien olifante is van 29 tot 31 Oktober in die Bandhavgarh Nasionale Park in Indië dood. Die olifante was deel van ‘n kudde van 13.
Volgens ‘n voorlopige nadoodse ondersoek is die olifante moontlik dood na hulle kos geëet het wat met ‘n fungus besmet was.
Bronne: BBC, India Today, The Indian Express
Lees ook: Namibië van plan om 83 olifante en 640 ander diere te laat doodmaak