Lees ook: Trump kies WWE-medestigter & Dr. Oz vir belangrike poste
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het waarskuwings vir erge donderstorms vir vandag uitgereik. ’n Oranje vlak 5-waarskuwing is vir die Oos-Kaap uitgereik en ‘n geel vlak 2-waarskuwing is vir die Oos-Kaap en dele van KZN uitgereik.
Daar is ook ’n geel vlak 3-waarskuwing vir erge donderstorms vir die Wes-Kaap uitgereik.
Bronne: Saws
Lees ook: Trump kies WWE-medestigter & Dr. Oz vir belangrike poste





