Bestuurder beland met motor in water

Lees ook :

Foto's: Arrive Alive

WES-KAAP. – ‘n Motor het Dinsdag in Zandvlei, by Fisherman’s Quay, by die Lakeside-marina in die water beland.

Volgens Arrive Alive is die motor teen die skuinste af, maar niemand het beserings opgedoen nie.

Die voertuig is uit die water gehaal en plaaslike owerhede was op die toneel vir hulp en om ondersoek in te stel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief