Waarskuwing oor hittegolf tot Sondag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor hittegolf tot Sondag uitgereik fotokrediet: Canva

Lees ook: Man wat glo bitcoin gebruik om terrorisme te befonds, vry op borg

’n Waarskuwing oor ‘n hittegolf is vir Mpumalanga, Gauteng, die Noord-Wes en ’n deel van die Vrystaat uitgereik.

Die hittegolf sal na verwagting tot Sondag 2 Februarie voortduur.

Mense word herinner om uit die son te bly en om baie water te drink. Troeteldiere moet indien moontlik binnehuis gehou word en moet toegang tot voldoende water hê.

Bronne: Saws

Lees ook: Man wat glo bitcoin gebruik om terrorisme te befonds, vry op borg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief