Lees ook: Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek
Volgens die toep Eskom se Push begin fase 3-beurtkrag vandag om 17:00.
Dit volg na Eskom ’n waarskuwing uitgereik het oor moontlike beurtkrag die naweek ná 10 maande sonder beurtkrag.
Bronne: Eskom se Push





