Vliegtuig met sowat 240 passasiers in ongeluk kort ná opstyging

Lees ook :

Vliegtuig met meer as 240 passasiers in ongeluk kort na opstyging fotokrediet: X

AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Vliegtuig met 242 passasiers was vandag in ’n ongeluk betrokke kort ná opstyging in Ahmedabad, voormalige hoofstad van die Indiese deelstaat Gujarat. Die vliegtuig was op pad na Gatwick, Londen.

Lees ook: Aandklokreël vir Los Angeles oor betogings ingestel

Dit is onbekend wat die oorsaak van die ongeluk was en of enigiemand oorleef het.

Volgens die BBC het die vliegtuig ’n noodseinoproep gemaak kort ná dit opgestyg het. Die vliegtuig het buite die lughawe se omtrek geval.

Die ongeluk word ondersoek.

Bronne: DW – South Africa, BBC, India Times

*Hierdie is ’n ontwikkelende storie

Lees ook: Aandklokreël vir Los Angeles oor betogings ingestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief