Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het waarskuwings vir onstuimige wind vir vandag uitgereik.
Lees ook: Nuwe Temu-pakhuis maak in SA oop
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind is vir KwaZulu-Natal uitgereik.
’n Geel vlak 1-waarskuwing is ook vir Jansenville, Willowmore, Graaff-Reinet, Somerset-Oos, Cradock, Stutterheim, Ncobo, Tarkastad, Lady Frere en Queenstown uitgereik.
Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Nuwe Temu-pakhuis maak in SA oop





