Kusgebiede teen sterk deinings en onstuimige wind gewaarsku

Lees ook :

Waarskuwings vir sterk deinings en onstuimige wind vir kustelike gebiede uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir sterk deinings vir die kusgebied van die Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Reën vir die week voorspel

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige deinings geld vir die kusgebiede van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal.

Reën is vir verskeie provinsies vir die week voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën vir die week voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief