Burgers ‘uitgelewer’ terwyl agterstand in vuurwapenlisensies weer opduik – AfriForum eis antwoorde
AfriForum het die nasionale polisiekommissaris, genl. Fannie Masemola, aangespreek oor die ernstige vertragings in die verwerking van vuurwapenlisensie-aansoeke by die sentrale vuurwapenregister (SVR). Dit…