9 dood en historiese katedraal aan die brand ná Russiese aanvalle
KIJIF. – Nege mense is dood en verskeie ander beseer in ‘n reeks Russiese aanvalle op Oekraïne, terwyl die Dormition-katedraal, ‘n belangrike godsdienstige en…
KIJIF. – Nege mense is dood en verskeie ander beseer in ‘n reeks Russiese aanvalle op Oekraïne, terwyl die Dormition-katedraal, ‘n belangrike godsdienstige en…
INTERNASIONAAL. – Ná drie maande van oorlog het Iran bevestig dat hy ‘n memorandum van verstandhouding met die VSA bereik het om gevegte op…
INTERNASIONAAL. – Die aantal bevestigde Ebola-gevalle in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) het tot 598 gestyg, insluitend 115 sterftes, het die land se…
VSA. – Volgens die Amerikaanse weermag het ’n onbemande Amerikaanse hommeltuigboot die bemanning van ’n Amerikaanse Apache-helikopter opgespoor en gered nadat dié helikopter, wat…
Wêreld-oseanedag wat vandag 8 Junie wêreldwyd gevier word, het ten doel om bewustheid te skep oor die rol van die oseane en die belangrikheid…
JAPAN. – Amptenare in Japan het 94 munisipale skole en ses provinsiale skole in Utsunomiya gesluit om leerlinge se veiligheid te verseker terwyl tientalle…
DENEMARKE. – Lego het die grootste stel in die maatskappy se geskiedenis, gemeet aan die aantal stukke, bekend gemaak. Dit herskep Barcelona se ikoniese…
MEXIKO. – Net suid van Mexikostad, binne-in die krater van ’n uitgedoofde vulkaan, lê die Veld van die Gode – een van die wêreld…
VSA. – ’n Man van Butler County in Pennsilvanië was glo só ontsteld nadat sy vrou om ‘n egskeiding aansoek gedoen het dat hy…
LAOS. – Volgens Euronews het vier van die vyf mans wat meer as ‘n week lank in ‘n oorstroomde grot in Sentraal-Laos vasgekeer was,…