Bejaarde tydens aanval op kleinhoewe in kop geskiet
'n Bejaarde man is Dinsdagoggend vroeg in 'n huis op 'n kleinhoewe deur booswigte wat toegang tot die huis verkry het in die kop…
'n Bejaarde man is Dinsdagoggend vroeg in 'n huis op 'n kleinhoewe deur booswigte wat toegang tot die huis verkry het in die kop…
Die liggaam van 'n maatskaplike werker wat vermis geraak het se liggaam is ses dae nadat sy die laaste keer gesien was in vlak…
Hooggeplaaste beamptes van die premierskantoor en maatskappydirekteure is vir beweerde bedrog van R20 miljoen in die Oos-Kaap in Gauteng vasgetrek.
'n Verdagte is Vrydag vir die beweerde ontvoering en verkragting van 'n minderjarige meisie in hegtenis geneem.
Twee beweerde voertuigkapers is Sondagmiddag na twee mislukte kapingpogings vasgetrek.
Die verdagte in 'n skietery op drie mans het homself aan die polisie oorgegee en is na sy eerste hofverskyning steeds in aanhouding.
Na 'n plaasaanval wat Vrydag op Klippan in Noordwes, Stella, plaasgevind het, is 'n verdagte in hegtenis geneem.
Francois van der Merwe van die Bittereinders verbreek sy stilte na sy inhegtenisneming en borg.
Twee verdagtes is op Upington met meer as R1 miljoen se vervalste banknote vasgetrek.