Ma en kleuterseun van Oudtshoorn sterf saam
'n Ma en kleuterseun het Saterdagoggend saam in 'n ongeluk gesterf.
'n Ma en kleuterseun het Saterdagoggend saam in 'n ongeluk gesterf.
'n Man is lewenslank tronk toe gestuur na die moord op sy vrou.
MyPlayers, die rugbyspelersorganisasie,, het hul spelers van die jaar aangewys.
'n Taxibestuurder is dood nadat hy in die agterkant van 'n stilstaande trok vasgery het.
'n Man se gedeeltelik verbrande en aangerande liggaam is Saterdagoggend langs 'n begraafplaas gevind.
Stappers is tydens vier voorvalle die naweek deur die WSAR bygestaan.
'n Jong man is vir die beweerde onwettige besit van ammunisie in hegtenis geneem.
Matthew Perry het aan die akute effek van ketamien gesterf.
Alex Batty wat as 11-jarige gedurende 2017 in Spanje vermis geraak het, het sy verskyning in die suide van Frankryk gemaak.
Vier persone is dood, nog een kritiek en 'n verdere twee ernstig beseer in 'n ongeluk waarin drie voertuie betrokke was.