Plaaslike melkboer stort melk in lande weens kragonderbrekings
Corné Ferreira, ’n plaaslike melkboer van Vereeniging, was genoodsaak om weens elektrisiteisonderbrekings vars melk weg te gooi. Ondanks pogings om die melk teen ’n…
Corné Ferreira, ’n plaaslike melkboer van Vereeniging, was genoodsaak om weens elektrisiteisonderbrekings vars melk weg te gooi. Ondanks pogings om die melk teen ’n…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal uitgereik. Lees ook: Ghislaine Maxwell…
Probeer ons Beefmaster “Greek Style” gevulde rumptail – ’n ware fees vir die smaakknoppies! Voorbereidingstyd: 15 minuteGaarmaaktyd: 60 minuteBedien: 6–8 personePerfek vir ’n feestafel…
VSA. – Die verdagte in die skietery by die Brown-universiteit in Amerika is in ‘n stoorfasiliteit in Salem, New Hampshire, dood aangetref. Lees ook:…
Waarskuwing! Video-opnames in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. OOS-KAAP. – ‘n Vragmotor het Maandag omstreeks 16:00 op die N10, naby Cradock, met twee…
VRYSTAAT. – Die Harrismith-polisie het ’n beroep op die publiek gedoen om te help met inligting nadat die onherkenbare liggaam van ‘n persoon op…
WES-KAAP. Die Stad Kaapstad het bevestig dat die indringende boorkewer polyphagous shot hole borer (PSHB) nou ook in dele van die Kaapstadse middestad en…
WES-KAAP. – Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het strandgangers en ander kusbesoekers gewaarsku om versigtig te wees tydens ’n nuwemaan-springgety wat Saterdag 20 Desember sy…
VSA. – Die eienaar van TikTok, ByteDance, het ‘n ooreenkoms met ‘n groep beleggers, meestal Amerikaners, geteken om die VSA-toep deur ‘n nuwe groep…
WES-KAAP. – Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het op 16 Desember gesê: Vandag behoort die laaste keer te wees dat…