Man wat bejaarde glo met petrol gooi, in hegtenis
'n Wenk oor waar die verdagte hom bevind, is van 'n lid van die publiek ontvang.
'n Wenk oor waar die verdagte hom bevind, is van 'n lid van die publiek ontvang.
Daar moet aan hulle verduidelik word dat die navorsing oor die Covid-19-inenting van swanger vrouens en dié wat borsvoed nog nie voldoende is nie.
Die pastoor en die ouma is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die meisie op 29 Junie 2021 deur die polisie by die pastoor se…
Die byna maandlange soektog na Jordaan het Saterdagoggend tragies geëindig.
Hoe sterker jou spiere word, hoe makliker gaan jy die oefening uitvoer.
White was besig om te kajak aan die kus van Belize toe hy die hond sien.
Daar is berigte dat hy op die 29 Junie 2021 in die Endicott-area gesien is, maar dit kan nie bevestig word nie.
Jeany Cwaile, projekbestuurder van die organisasie, sê dié organisasie is gestig om die gemeenskap te help.
Die apparaat is vir twee weke in die monde van sewe vroue geplant.
Verskeie ma's het die poppemaker gekontak omdat hulle van die poppe wou hê.