Verskeie beseer nadat Russiese lugaanval residensiële gebou tref
OEKRAÏNE. – Verskeie mense is beseer nadat ‘n Russiese lugaanval gister ‘n nege-verdieping residensiële gebou in Zaporizhzhia getref het. Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland…
OEKRAÏNE. – Verskeie mense is beseer nadat ‘n Russiese lugaanval gister ‘n nege-verdieping residensiële gebou in Zaporizhzhia getref het. Lees ook: Vredesamesprekings in Rusland…
MPUMALANGA. – Die polisie het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat 10 Buscor-busse in die vroeë oggendure by ’n busdepot in Barberton uitgebrand is.…
VSA. – Die tweede dokter in die Matthew Perry-saak is gister tot agt maande huisarres gevonnis vir sy rol in die sameswering om ketamien…
GAUTENG. – Die departement van binnelandse sake het sewe Keniaanse burgers, wat glo aansoeke van sogenaamde “vlugtelinge” vir die VSA verwerk, tydens ‘n operasie…
LOS ANGELES, VSA. – Aanklaers in Los Angeles het die seun van Rob en Michele Reiner amptelik van moord op sy ouers aangekla. Lees…
GAUTENG. – Nadat Warrick Stock, oftewel DJ Warras, bekende radio- en televisiepersoonlikheid, Dinsdag 16 Desember op die hoek van Von Wielligh en Commissionerstraat in…
VK. – Andrew Mountbatten Windsor is van sy laaste militêre titel gestroop. Die VK-verdedigingsraad het sy titel van vise-admiraal weggeneem; hy is nou slegs…
NOORDWES. – Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur (Natjoints) het Maandag 15 Desember in Bapong naby Brits vergader om die omvang van onwettige mynbedrywighede…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KwaZulu-Natal uitgereik. Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, grondverskuiwings, onderbreking van…
Boerpotte: Powerball: R89 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 11, 17, 18, 35, 50. Powerball: 07. PowerBall Plus: 15, 38, 45, 46, 50. Powerball: 16.