Heathrow funksioneer weer byna normaal ná chaos
LONDEN. – Heathrow-lughawe funksioneer weer feitlik normaal ná dit die afgelope paar dae weens ‘n ernstige lugverkeersbeheer-storing in Brittanje meer as 2 000 vlugte…
LONDEN. – Heathrow-lughawe funksioneer weer feitlik normaal ná dit die afgelope paar dae weens ‘n ernstige lugverkeersbeheer-storing in Brittanje meer as 2 000 vlugte…
ROME. – Die Wêreldvoedselprogram (WFP) het gewaarsku dat hy weens ’n gebrek aan befondsing gedwing word om die omvang van sy hulpverlening in die…
MPUMALANGA. – ’n Buitelander (37) en ’n Suid-Afrikaner (36) is Vrydag op Nelspruit vir die besit van plofstof ter waarde van R130 000 in hegtenis…
SUID-AFRIKA. – Inwoners van oral oor die land het al die naweek uiteenlopende weersomstandighede ondervind. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) het verskeie waarskuwings uitgereik vir…
SUID-AFRIKA. – Suid-Afrikaners kry binnekort weer die kans om van die land se pragtigste natuurskoon te geniet, sonder om ’n sent te betaal. Die…
JOHANNESBURG. – Daar is in die week op 1 700 items van nagemaakte sportdrag, skoene en vervaardigingstoerusting by ’n stoorfasilitet in Johannersburg se middestad beslag…
BLOEMFONTEIN. – Menslike oorskot, oënskynlik dié van ‘n vrou, is gister in ’n gebou bekend as China City in St. Andrewstraat in Bloemfontein se…
VSA. – Regter William Sullivan van die Plymouth-hooggeregshof in Massachusetts het die moordsaak teen Lindsay Clancy nietig verklaar. Volgens CNN kon die jurie ná…
KIMBERLEY. – Andile Ngonyoko Mesark (30) van Jan Kempdorp is op Donderdag 3 September tot 10 jaar gevangenisstraf gevonnis op die aanklag van aanranding…
WES-KAAP. – ’n 43-jarige verdagte is op 3 September in Mossbelbaai in hegtenis geneem nadat Mandrax-tablette ter waarde van R200 000 in sy besit gevind…