Oud- munisipale bestuurder in hof vir korrupsie-aanklagte
NOORDWES. – Lesang Cyril Lobakeng (58), wat tot onlangs die waarnemende munisipale bestuurder van die Tswaing- plaaslike munisipaliteit was, het Vrydag 4 September in…
NOORDWES. – Lesang Cyril Lobakeng (58), wat tot onlangs die waarnemende munisipale bestuurder van die Tswaing- plaaslike munisipaliteit was, het Vrydag 4 September in…
KAAPSTAD. – Dit het met ’n glas Chardonnay begin en oor etlike ure ontvou rondom ’n lang tafel met pragtig voorbereide kos, sorgvuldig gepaarde…
Die regskennisgewings wat Vrydag 28 Augustus 2026 gepubliseer is, is nou aanlyn beskikbaar en kan deur lede van die publiek besigtig word. Nuusflits publiseer…
’n Veearts is Woensdag, 27 Augustus, na ’n hospitaal vervoer ná ’n voorval met ’n olifant by Aquila Private Game Reserve naby Touwsrivier in…
NEW DELHI. – Meer as 1 000 mense, van wie die meerderheid toeriste is, is nou as vermis aangemeld ná ’n verwoestende kitsvloed in…
NOORDWES. – ’n Leerling van Hoërskool Ikatisong is dood nadat hy Dinsdag in Letlhabile met ‘n skerp voorwerp gesteek is. Volgens die polisie was…
GAUTENG. – Altesaam 17 skole in Gauteng is tot dusver deur die polisie deursoek as deel van operasies om dwelms, wapens en ander verbode…
VSA. – Met neonligte en betowerende diertjies is ’n museum in Pompano Beach, Florida, die eerste in die VSA is wat uitsluitlik aan jellievisse…
OOS-KAAP. – Die Ngqamakhwe-polisie het Dinsdag ’n strafsaak geopen nadat ’n video wat op Kersdag opgeneem is en minderjariges wys wat alkohol gebruik, op…
Waarskuwing! Die video-opnames kan sommige lesers ontstel. Verskeie motorfietsklubs het intussen ook verklarings oor die voorval uitgereik wat hier onder gelees kan word. OOS-KAAP.…