Verskeie mense dood in Marokko-flitsvloede
MAROKKO. – 21 mense het omgekom in flitsvloede in Safi, Marokko. Altesaam 32 mense is beseer en minstens 70 huise en besighede is oorstroom.…
MAROKKO. – 21 mense het omgekom in flitsvloede in Safi, Marokko. Altesaam 32 mense is beseer en minstens 70 huise en besighede is oorstroom.…
GAUTENG. – Dr. Leon Schreiber, die minister van binnelandse sake, het Vrydag (12 Desember) die konsepwitskrif oor burgerskap, immigrasie en vlugtelingbeskerming in die Staatskoerant…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou…
KWAZULU-NATAL. – Vyf liggame, insluitend dié van Jayseelan (Jayce) Perumal, is uit die puin van ’n vierverdiepingtempel gehaal wat Vrydag by River Range Ranch…
WES-KAAP. – Ndiyabulela Vayi, Thando Nkolongo en Yamnkela Mdunyelwa het Woensdag op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede in die Bishop Lavis-landdroshof…
VSA. – ‘n “Persoon van belang” wat in aanhouding geneem is vir ‘n skietery by die Brown-universiteit in die VSA, gaan vrygelaat word. Lees…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se energiedirektoraat het spanne besoek wat besig is met die onderhoud aan straatligte op die hoofroetes van die stad.…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie sal beplande onderhoud in sekere gebiede in Kaapstad doen, wat tot watertoevoeronderbrekings sal…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die prys van diesel in Januarie terwyl die prys van petrol…
AUSTRALIë. – Die Australiese nasionale veiligheidskomitee is Maandag dringend byeengeroep, ná ’n terreuraanval Sondag tydens die Hanukkah-viering op Bondi Beach in Sydney minstens 16…