Nog aanlyn verkopers verdwyn met verbruikers se geld
Die nasionale verbruikerskommissie het 38 verdere verkopers opgespoor wat geld van verbruikers ontvang het, maar nie die beloofde goedere of dienste gelewer het nie,…
Die nasionale verbruikerskommissie het 38 verdere verkopers opgespoor wat geld van verbruikers ontvang het, maar nie die beloofde goedere of dienste gelewer het nie,…
SUID-AFRIKA. – Leerlinge wat gr. 1 of gr. 4 herhaal nadat hulle net onder die bevorderingsdrempel geval het, behaal later beduidend beter akademiese resultate…
LOS ANGELES, VSA. – Nick Reiner, die seun van die regisseur en akteur Rob Reiner, en sy vrou Michele Singer, is in hegtenis geneem…
GAUTENG. – Die tussentydse verslag van die Madlanga-kommissie van ondersoek sal nie aan die publiek beskikbaar gestel word nie. Die verslag word na verwagting…
GAUTENG. – ‘n Vermeende verdagte is glo in die vroeë oggendure van 12 Desember in Nieuw Muckleneuk, Pretoria, deur die huiseienaar geskiet en gewond.…
Die Horseshoe Motel is die ideale plek vir jou funksies en bied ook die perfekte slaapplek vir wanneer jy deur die Noord-Kaap reis. Skakel…
OOS-KAAP. – Ndalo Ngxola van Phungulelweni (3) is omstreeks 10:00 op 11 Desember laas gesien waar hy naby sy huis met maats gespeel het.…
LIMPOPO. – Een man en twee vroue is Sondagoggend (14 Desember) omstreeks 01:00 in Polokwane dood, nadat hulle tydens ’n kerkdiens in ’n tent…
VENEZUELA. – ‘n Jet Blue-vliegtuig op pad van Curaçao na New York het net-net ‘n botsing met ‘n Amerikaanse lugmagvliegtuig vermy. Lees ook: Trump…
VRYSTAAT. – Die ma (25) van ’n twee dae oue baba wat Vrydag (12 Desember) in Brandfort verlate onder ‘n boom gevind is, is…