KYK: Hennie – gesig van Hennie’s-restaurante – sterf
Rikus de Beer, oftewel Jonathan van Radioraps, het in ‘n emosionele video-opname bekendgemaak dat Hennie, die bekende gesig en glimlag van Hennie’s-restaurante, gesterf het.…
Rikus de Beer, oftewel Jonathan van Radioraps, het in ‘n emosionele video-opname bekendgemaak dat Hennie, die bekende gesig en glimlag van Hennie’s-restaurante, gesterf het.…
Chris Steyn, oftewel Die Kontrak se Plakkies, met treffers soos Plaas Dorp Toe, Ek Kannie en Helemal op sy kerfstok, het ‘n splinternuwe enkelsnit,…
Matt Stern (54), akteur en sanger, wat plaaslik sowel as internasionaal sy merk gemaak het, is Woensdag oorlede. Stern het gesondheidskomplikasies met sy hart…
VSA. – Robert Irwin (21) het vanjaar se Dancing with the Stars-kompetisie gewen, ‘n dekade nadat sy ouer suster dit ook reggekry het. Lees…
INTERNASIONAAL. – Die Jamaikaanse sanger, Jimmy Cliff, is in die ouderdom van 81 oorlede. Lees ook: Leonora van den Heever – eerste vroulike regter…
GAUTENG. – Ewan van der Walt, Hoërskool Monument se hoofseun vir 2025 en lid van die eerste rugbyspan, is al vyf weke in die…
Die Afrikaans Is Groot 2025-musiekvertonings het die afgelope tyd hoogty in die musiekindustrie gevier. Daarmee saam het van die bekendes hierdie jaar weer soos…
LOS ANGELES, VSA. – Sean ‘Diddy’ Combs het ‘n nuwe bewering van seksuele aanranding ontken nadat die departement van die Los Angeles-distriksbalju ‘n ondersoek…
WES-KAAP. – Die Knox Legacy Series 2026 vind op 26 Februarie 2026 by die Grand West-arena plaas. Dricus du Plessis, welbekende voormalige UFC-middelgewigkampioen en…
Ruhan du Toit het sy nuwe enkelsnit Totsiens vrygestel waarmee hy 2025 op ’n ligter noot afsluit. Die liedjie fokus op verandering en die…