Waarskuwing oor moontlike beurtkrag in die winter
’n Verslag vir Maart deur die Mineraleraad van Suid-Afrika het bevind die kragstelsel was steeds onder druk in Maart met die energiebeskikbaarheidsfaktor wat grotendeels…
’n Verslag vir Maart deur die Mineraleraad van Suid-Afrika het bevind die kragstelsel was steeds onder druk in Maart met die energiebeskikbaarheidsfaktor wat grotendeels…
Eskom het aangekondig Fase-2 beurtkrag is vanaf 18:25 tot Donderdagoggend om 05:00 ingestel. Verbruikers is gemaan om elektrisiteit spaarsamig te gebruik. Die energieverskaffer sê…
MPUMALANGA. – ‘n Agtste verdagte (40), ‘n sekuriteitstoesighouer van Eskom se Tutuka-kragstasie, het op ‘n aanklag van koperkabeldiefstal in die Standerton-landdroshof verskyn. AO Thandi…
Eskom het ongeveer ‘n uur gelede aangekondig fase 3-beurtkrag wat sedert Vrydagmiddag ingestel is, is Sondagoggend om 10:00 opgeskort. Die kragvoorsiener sê beurtkrag is…
Eskom het vanaf 14:00 vandag (Vrydag) Fase 3-beurtkrag ingestel. Die beurtkrag sal tot Maandagoggend (10 Maart) om 05:00 voortduur. Lees meer hier onder.
Die VSA het aangekondig dit onttrek die befondsing van die Just Energy Transition-vennootskap met Suid-Afrika wat sou help om krag aan informele nedersettings te…
Eskom het Dinsdagaand aangekondig beurtkrag is van vanoggend 05:00 afgestel. ‘n Opdatering sal Vrydag gemaak word, of wanneer enige verandering dit mag vereis.
Fase 2-beurtkrag is tot verdere kennisgewing ingestel nadat fase 4 tot vanoggend 05:00 van krag was. Die volgende opdatering oor die elektrisiteitsituasie sal Dinsdag…
Sedert gisternag om 00:30 het Eskom die Fase 6-beurtkrag na Fase 4 verminder en sê die kragvoorsiener sal vanmiddag (Maandag) ‘n opdatering oor die…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, is by Antlantis Foundries, waar ‘n massiewe nuwe sonpaneelplaas geopen is. Die elektrisitetisvoorsiening van dié sonpanele…