Elektrisiën tydens instandhoudingswerk geskok
GAUTENG. – ’n Elektrisiën in diens van die munisipaliteit, wat Dinsdagmiddag in Equestria, oos van Pretoria, instandhoudingswerk gedoen het, is ernstig beseer toe hy…
GAUTENG. – ’n Elektrisiën in diens van die munisipaliteit, wat Dinsdagmiddag in Equestria, oos van Pretoria, instandhoudingswerk gedoen het, is ernstig beseer toe hy…
Swedish Sophistication meets South African Roads If you’re after a luxury SUV that blends Scandinavian cool with plug-in hybrid tech – and still has…
Eskom in KwaZulu-Natal het gewaarsku dat verskeie kragonderbrekings in die provinsie weens swaar reën, sneeu en erge wind kan voorkom. Lees ook: Oranje vlak…
Eskom het pas aangekondig Fase 2-beurtkrag is vanaf vandag (Dinsdag) om 16:00 tot 22:00 daagliks, tot Donderdag, ingestel. Hierdie maatreël is ingestel om elektrisiteittoevoer…
GAUTENG. – Tshwane-munisipaliteit het Maandag Weskoppies-hospitaal in Pretoria-Wes se elektrisiteit weens ‘n uitstaande rekening van R1.2 m. vir Maart en April afgesny. Die departement…
Eskom het gesê die kragstelsel is verbeter en is meer betroubaar as in vorige jare. Volgens Eskom word daar nie dié winter beurtkrag verwag…
Eskom het gesê beurtkrag is om middernag opgeskort danksy sowat 2015 MW se opwekkingskapasiteit wat teruggekry is, ’n verwagte vermindering in kragvereistes en genoeg…
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 16:00 tot 05:00 Vrydagoggend ingestel word. Dit is weens hoër kraggebruik as verwag, die verlies van opwekkingseenhede…
WAARSKUWING! Die foto in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. GAUTENG. – ’n Verdagte het Dinsdagaand brandwonde opgedoen nadat hy glo onwettig toegang tot…
Kyk video in berig GAUTENG. – Die Waltloo-substasie se transformator wat net na middernag aan die brand geslaan het, het wye kragonderbrekings in Pretoria…