Eskom ontken beurtkrag is eersdaags terug
Eskom het gerugte op sosiale media dat beurtkrag op 30 Mei hervat sal word, ontken. Dit is reeds meer as 60 dae sedert beurtkrag…
Eskom het gerugte op sosiale media dat beurtkrag op 30 Mei hervat sal word, ontken. Dit is reeds meer as 60 dae sedert beurtkrag…
MPUMALANGA. – Joseph Mahlangu (44) en Thandazile Mkuyane (42) is elk vir die beskadiging van noodskaaklike infrastruktuur 15 jaar direk tronk toe getuur. Monica…
Lees ook: DRK-weermag keer poging tot staatsgreep President Cyril Ramaphosa het die week aangekondig die ontplooiing van die weermag by Eskom se kragstasies en…
Die kragvoorsiener Eskom het duidelikheid gegee oor hulle gasturbines en gerugte aangaande oormatige dieselgebruik om die ligte aan te hou. Dit volg na 44…
Lees ook: Nog 10 fluitjieblasers kom na vore oor Boeing Eskom het aangekondig beurtkrag sal steeds tot verdere kennisgewing opgeskort wees. Die kragmaatskappy het…
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het ’n tender aan Lesedi TechnoServe Consortium vir die ontwikkeling van die stad se Atlantis- sonkragfotovoltaïese (PV) aanleg…
Lees ook: Nuwe beurtkragfases vir SA aangekondig Eskom het fase 2-beurtkrag vir die winter voorspel. Dan Marokane, die groephoof, het gesê die voorspelling is…
DAR-ES-SALAAM, TANZANIË. – Vyf hidroëlektriese kragstasies is Woensdag in Tanzanië afgeskakel om oorbodige krag op die nasionale netwerk te verminder. Volgens Kassim Majaliwa, eerste…
OOS-KAAP. – Drie persone het die naweek hulle lewens verloor, vermoedelik as gevolg van onwettige elektriese verbindings. In al drie die afsonderlike gevalle het…
VANDERBIJLPARK, GAUTENG. – Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vaaldriehoek-kampus het onlangs ’n nuwe sonkragaanleg op parkeerafdakke bekendgestel. Volgens hulle sal dit help tydens beurtkrag en…