Ligte bly vir eers aan
Lees ook: Lotto uitslae vir 17 April 2024 Eskom het aangekondig beurtkrag is steeds tot verdere kennisgewing opgeskort. Hulle het gesê dis weens beter…
Lees ook: Lotto uitslae vir 17 April 2024 Eskom het aangekondig beurtkrag is steeds tot verdere kennisgewing opgeskort. Hulle het gesê dis weens beter…
Nersa het gesê dit is hoogs onwaarskynlik dat dit ooit ingestel sal word, maar daar is nou ‘n plan vir as dit ooit nodig…
Eskom-tegnici het twee maande vantevore op ’n diefstalvoorval by die Jetta-substasie gereageer.
City Power se woordvoerder het gesê hulle het meer beveiliging gekry om hulle werkers en kontrakteurs te beskerm indien daar ‘n staking plaasvind.
Inwoners was vanaf Woensdag tot Donderdagoggend in sekere dele sonder krag.
’n Opdatering oor die beurtkragskedule sal voorlopig teen Sondagmiddag gegee word.
Volgens Eskom is daar genoeg opwekkingseenhede en kragreserwes beskikbaar.
Die opskorting is moontlik na ses kragopwekkingseenhede weer aan die werk is.
Volgens die kragverskaffer is dit as gevolg van beter opwekkingskapasiteit en 'n verminderde aanvraag na krag.
Dit volg na twee opwekkingseenhede oor die laaste 24 uur ophou werk het en onderhoudswerk benodig.