Beurtkrag wissel tussen fase 2 en fase 3
Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.
Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.
Hulle het gesê beurtkrag sal deur die dag opgeskort word tot 16:00.
Die slagoffers kon weens selfone wat glo as gevolg van die gebrek aan elektrisiteit nie gelaai is nie, nie hulp ontbied nie.
Die onderdeel is al vyftien jaar oud en beloof om die kragopwekkingskapasiteit te verbeter.
Die twee fases sal wissel tot verdere kennisgewing ná diens aan drie opwekkingseenhede vertraag is.
Eskom het gesê die patroon sal daagliks aangaan tot verdere kennisgewing.
Eskom vra mense moet hulle skakel om stukkende sirenes aan te meld.
Eskom sê dit is danksy voldoende reserwes omdat sommige opwekkingseenhede sedert Vrydag weer in diens is.
Hulle het ook gesê die opwekkingskapasiteit behoort teen Woensdag te verbeter.
Volgens hulle het die Kendal- en Duvha-kragstasies van hulle opwekkingseenhede verloor.