‘Wonderwerk na tien jaar se verlies en teleurstelling’
Zelda en Craig Pentz van Roodepoort het tien jaar lank aan God se belofte vasgehou voordat hulle ’n voltermyn swangerskap kon ervaar en uiteindelik…
Zelda en Craig Pentz van Roodepoort het tien jaar lank aan God se belofte vasgehou voordat hulle ’n voltermyn swangerskap kon ervaar en uiteindelik…
Deur Dana Snyman vir Kerkbode ’n Nissan 1400 is soos ’n Bybelse donkie. ’n Nederige pakdier, geduld op vier wiele. ’n Nissan 1400 is…
Hy wou dit op ’n spesiale manier vier dat hy vyf jaar skoon is van dwelms. Toe besluit Denver van der Bergh om vanaf…
Deur Deonette de Kock vir LiG Eugene Olivier (nou 37) was eens baie aktief. Hy het die Kaapstad-fietstoer (destyds kortweg bekend as “die Argus”)…
Deur Jaco Strydom vir Kerkbode In Graad elf het sy hele wêreld in duie gestort. “Die skool het weer begin na die vakansie. Ek…
Michele Potgieter en Mari-Alena (23), ‘n ma en dogter, albei van Suid-Afrika en die Oekraïne, is tans in Tel Aviv, Israel, waar Mari-Alena behandeling…
Vriendskap is die vernaamste eienskap in ’n gesonde huwelik. Dié waarheid kom nie van gister af nie. In die Bybelboek Hooglied word die Hebreeuse…
Die gewese rugbyspeler Frikkie Welsh maak sy hart oop oor die alleenpad ná sy rugbydae, oor die emosionele en finansiële uitdagings wat hy en…
Deur LiG Redaksie Die sogenaamde “emosionele ooreet” is meer algemeen as wat jy mag dink. Hierdie vergryp het allerlei gevolge, onder meer selfverwyt en…
Deur Helene Meissenheimer vir Kerkbode Die NG Kerk is lank reeds besig om plaaslike gemeenskappe in dialoog te mobiliseer en verwelkom daarom president Cyril…