Maak jou eie roomys!
Ryk, romerig en tuisgemaak. Hier is ‘n resep vir die heerlikste volroom-roomys wat jy nog ooit gemaak het, met net drie bestanddele. Perfek vir…
Kosnuus, resepte en idees vir die kombuis.
Ryk, romerig en tuisgemaak. Hier is ‘n resep vir die heerlikste volroom-roomys wat jy nog ooit gemaak het, met net drie bestanddele. Perfek vir…
Probeer gerus dié spinasiequiche met kaas. Maklik, goedkoop en smullekker! Lewer 12 skywe Bereiding: 15 minute Afkoeltyd: 1 uur Baktyd: 35 minute Bestanddele: 330…
Erna van der Merwe deel haar lekker poedingresep, perfek vir ‘n Sondagaand. “Ek het die bruismeel met koekmeel en twee teelepels bakpoeier vervang, die…
Ons vier vandag Internasionale Wyndag en daarom deel ons dié heerlike resep vir kortrib-en-rooiwynbredie van kykNET met jou. Lees ook: Heerlike melkkos met kondensmelk…
Bestanddele: 20 perskes, ontpit, geskil en halveer 2,5 liter water 360 ml suiker Metode: Bring water en suiker tot kookpunt, maak seker jou suiker…
Om skuimpies te bak, is baie makliker as wat mense dink. Dié resep kan sommer met gewone suiker gemaak word as ‘n growwer tekstuur…
Jy kan hierdie broodslaai as ’n bykos bedien of dit net so eet. Bestanddele: 1 brood, in blokkies gesny 2 koppies kaas, in blokkies…
Hierdie is sowaar die lekkerste tuisgemaakte vlaresep. Heerlik oor roomys en vrugte. Bestanddele: l ℓ kookwater ½ teelepel sout 2 teelepels vanieljegeursel 150 mℓ…
Hierdie resep wat die week opslae op Facebook gemaak het, is besig om vinnig ’n nuwe gunsteling by elke braai te word. Bestanddele: 1…
Preheat oven to 220°C. Line a baking sheet with parchment paper or a silicone baking mat and set aside. Spread pesto evenly over flatbreads…