Ghislaine Maxwell wil hê skuldbevinding moet uitgegooi word
Maxwell se prokureurs het Dinsdagaand in ’n aansoek by die tweede Amerikaanse appèlhof gesê dat Maxwell vervolg is omdat Epstein dood is en die…
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Maxwell se prokureurs het Dinsdagaand in ’n aansoek by die tweede Amerikaanse appèlhof gesê dat Maxwell vervolg is omdat Epstein dood is en die…
Die man is glo in die gesig geskiet toe hy beroof is.
"Die wapen en doppie is daar gevind."
In totaal is daar beslag gelê op drie vuurwapens en 68 rondtes ammunisie en 'n wit Toyota Fortuner wat aan Kusasa behoort en na…
“Ongelukkig is dit nie duidelik of die aantal aanvalle wel werklik afgeneem het nie, omdat ons bewus is dat daar toenemend gevalle is wat…
Gerhard Ackerman, die beweerde kinderseksoortreder, het erken dat hy ’n verkoopsman is wat tienerseuns van so jonk as 16 jaar oud as masseurs opgelei…
Die Madadeni-streekhof het ’n 33-jarige man tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting in April 2022 (by meer as een geleentheid) van ’n 17-jarige…
Die Randburg-landdroshof het Gift Mahlangu (35) tot twee lewenslange tronkstraf gevonnis vir die herhaaldelike verkragting van twee minderjarige meisies van sewe en agt jaar…
Die man het glo 'n mes te voorskyn gebring en 'n onderwyser in die hand gesteek.
Die voorval het gister op die skoolperseel plaasgevind.