Tiener al vir 11 dae vermis
Emmerentia Carol Davis (15) van Modimolle is al vir die afgelope 11 dae vermis. Davis is laas op 1 September gesien toe sy haar…
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Emmerentia Carol Davis (15) van Modimolle is al vir die afgelope 11 dae vermis. Davis is laas op 1 September gesien toe sy haar…
PRETORIA – ’n Opsporingspan by OR Tambo het vinnig opgetree toe hulle inligting ontvan het van 21,4 kg dwelms wat in godsdienstige ornamente vervoer…
LIMPOPO – Hlawuruleko Prosperity Rhikotso (1) is vermoedelik Maandag 3 Februarie 2020 omstreeks 10:00 ontvoer. Rhikotso is laas by haar woning op Olifantshoek, huisnommer…
KIMBERLEY- Saterdag het twee Pekingese-hondjies (Coco en Maximus) na die stormweer in Markotterstraat New Park weggeraak. Anina en haar gesin was nog met vakansie…
Die Suid-Afrikaanse polisiediens moedig mense aan om nie te wag om vermiste persone aan te meld nie. As iemand verdwyn, is dit vir die…