Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Verdagte gesoek vir verkragting van agtjarige
Volgens 'n verklaring deur die polisie het 'n agtjarige meisie Maandag 11 April in skooldrag van haar ma se werk na haar huis in…
Tragiese gevolge nadat woedende gemeenskapslede reg in eie hande neem
Hulle het glo boonop 'n voetganger omgery wat aan sy beserings beswyk het.
Ontvoerings: Polisie stem in om saam met Stad Kaapstad te werk
'n Interregeringstaakspan vir ontvoering en afpersing word saamgestel.
Motoris oorleef koeëlreën tydens kapingspoging
Die man is in sy been geskiet en is na die naaste hospitaal geneem vir behandeling.
Leeus en krokodille eet Islamitiese militante in Mosambiek
Van die militante is glo doodgemaak deur diere, meestal leeus en krokodille.
Hooggeplaasde in hof in Kby na hy glo sy eie dogter molesteer, verkrag
Hy word nou deur vyf aanklagte van seksuele mishandeling en verkragting in die gesig gestaar.
Meer as 1 500 verdagtes dié naweek in Gauteng gearresteer
Verskeie voertuie met enjinnommers waaraan gepeuter is en onwettige vuurwapens is gekonfiskeer.
Video: Eenjarige uit trollie gevat – Polisie arresteer 2 wat blykbaar grap met ouers wou maak
"Die vroue, 51 en 56 jaar oud, word aangehou."
‘SAPD en SANW besig om twee generaals van strafregtelike vervolging te beskerm’ – Gerrie Nel
Lees die volledige verklaring hier: