Brekende Nuus
Natuurlewe
Brande breek uit na weerlig op Tafelberg. Foto: SANParke
Afrikaans

Kyk: Tafelberg brand ná weerlig

28 April 2024

KAAPSTAD, WES-KAAP. – Verskeie brande wat die naweek op Tafelberg as gevolg van weerlig ontstaan het, is onder beheer gebring terwyl ander nog voortwoed.…

Seekoeibul is toe eintlik seekoeikoei. Foto: Insider Paper
Afrikaans

Seekoeibul is toe eintlik seekoeikoei

24 April 2024

JAPAN. – ’n 12-jarige Seekoei, Gen-chan, is aanvanklik as ’n seekoeibul geïdentifiseer met haar aankoms by Osaka Tennoji-dieretuin in Japan. DNS-toetse het onlangs onthul…

Haai byt tiener wat hom vang. Foto: ABC News
Afrikaans

Haai byt tiener wat hom vang

21 April 2024

ADELAIDE, AUSTRALIË. – ’n Tienerseun (16) is Sondagmiddag deur ’n witdoodhaai gebyt wat hy tydens ’n visvanguitstappie gevang het. Die voorval het in Suid-Australië,…

Seekoei opgemerk langs Roodeplaat dam. Foto's: Pretoria FM
Afrikaans

Seekoei langs Roodeplaat-dam opgemerk

21 April 2024

PRETORIA, GAUTENG. – ‘n Seekoeikoei is Vrydag en Saterdag by die Sable Hills Waterfront-landgoed langs Roodeplaat-dam in Pretoria opgemerk. Inwoners van die landgoed is…