Laerskool Diazville herdenk Joshlin Smith se verdwyning 2 j. gelede
WES-KAAP. – Dit is reeds twee jaar vandat Joshlin Smith vermis geraak het. Laerskool Diazville in Saldanha het Donderdag haar geëer deur in graadgroepe…
Nuus oor skole, onderwys, leerlinge, studente en die onderwyssektor.
WES-KAAP. – Dit is reeds twee jaar vandat Joshlin Smith vermis geraak het. Laerskool Diazville in Saldanha het Donderdag haar geëer deur in graadgroepe…
GAUTENG. – Jude Stewart, ‘n gr. 10-leerling en o.16-rugbyspeler van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, is gister (Donderdag) oorlede. Stewart het blykbaar tydens ‘n rugby-oefening…
WES-KAAP. – Ses jong leerlinge van Klein Boishaai (Paarl Boys’ Primary School) gaan Sondagoggend om 07:30 ‘n ikoniese en uitdagende 7,5 km oopwater-swem van…
2026 Akani Simbini Shoot Out: Speed and Rising Stars Take Centre Stage Pilditch Stadium, Tshwane — 13 & 14 February 2026 Olympian’s brain child…
GAUTENG. ‘n Seun (10) in gr. 5 by Laerskool Reagile is Maandag in ‘n fratsongeluk dood nadat ‘n doelpaal op die skoolterrein tydens pouse…
GAUTENG. – ’n Onafhanklike regsfirma gaan die dood van Manqoba Mnisi (5), ’n gr. R-leerling by Laerskool Bernard Isaacs in Coronationville, Johannesburg, ondersoek. Mnisi…
Byna een uit vier studente wat deur die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) befonds word, het nie aan die vereiste akademiese vorderingstandaarde voldoen…
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) het bevestig twee leerlinge van afsonderlike skole het gesterf ná gebeure by die betrokke skoolpersele. Steve…
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) sê tans is 1 174 gr. 1- en gr. 8-leerlinge nog nie in skole geplaas nie,…
GAUTENG – Die Gautengse departement van onderwys (GDE) het bevestig dat leerlingvervoer gestabiliseer het, nadat sommige kontrakteurs tydelik hul dienste gestaak het. Die LUR…