Israel bevestig dit het nog ‘n gyselaar se liggaam ontvang
ISRAEL. – Israel het bevestig die liggaam van Meny Godard (73) is gister van Hamas deur middel van die Rooikruis ontvang. Lees ook: Israel…
ISRAEL. – Israel het bevestig die liggaam van Meny Godard (73) is gister van Hamas deur middel van die Rooikruis ontvang. Lees ook: Israel…
GASA. – Die Israeliese weermag het gesê dit het nog ‘n kis ontvang van Hamas wat na bewering die liggaam van ‘n gyselaar bevat.…
INTERNASIONAAL. – President Cyril Ramaphosa het “beveel dat ‘n ondersoek ingestel word” nadat 17 Suid-Afrikaners tussen 20 en 39, wat in Donbas in die…
GASA. – Hamas het nog ‘n kis wat glo die liggaam van ‘n gyselaar bevat aan die Israeliese weermag deur middel van die Rooikruis…
GASA. – Israel het bevestig dat die liggaam wat gister deur Hamas aan die Rooikruis oorhandig is, die liggaam van die Israelies-Amerikaanse soldaat Itay…
GASA. – Israel het bevestig die liggame wat Hamas gister oorhandig het, is dié van drie Israeliese soldate. Lees ook: Hamas oorhandig 3 kiste…
GASA. – Die Israeliese weermag het bevestig Hamas het drie kiste aan hulle oorhandig wat glo die liggame van gyselaars bevat. Lees ook: Hamas…
GASA. – Die Gasa-gesondheidsministerie het gesê Israel het Dinsdag 104 mense in aanvalle op Gasa gedood. Lees ook: Geel vlak 1-waarskuwing vir swaar reën…
OEKRAÏNE. – Die president van Oekraïne, Wolodomir Zelenski, het gesê Oekraïne sal die volgende 10 dae aan ‘n plan vir ‘n skietstilstand met Rusland…
GASA. – Israel het bevestig dit het gister ‘n kis deur die Rooikruis in ontvangs geneem wat volgens Hamas die liggaam van ‘n Gasa-gyselaar…