Petrolprys styg dalk in Februarie
Die inligting kan steeds in die loop van die maand verander.
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Die inligting kan steeds in die loop van die maand verander.
Modise het verduidelik die vlug na Engeland was nie van Suid-Afrika af nie, maar vanaf die VSA.
Die hof het bevind die saak teen Standard Bank het geen gronde gehad nie en hulle het nie fouteer nie.
Die hof het die kommissie se agt jaar lange saak teen meeste van die banke, behalwe vier banke, van die rol verwyder.
Die SAID het vroeër bekend gemaak dat ’n beraamde R8 biljoen jaarliks as gevolg van onwettige handel met tabak verlore gaan.
Goeie nuus vir motoriste word vir die nuwe jaar by die brandstofpompe voorspel.
Die daling is nog nie definitief nie en sal van die wisselkoers en internasionale oliepryse afhang.
Verskeie groepe, waaronder politieke partye, gemeenskapsorganisasies en vakbonde, het bedrae tussen R650 tot R1 400 vir die maatskaplike inkomste-toelae voorgestel.
Die padvragvereniging sê die opeenhoping by die Durbanse hawe sal na verwagting tot ontwrigting in die voorsieningsketting lei, wat koste sal meebring wat waarskynlik…
Public Interest SA het gesê hulle wil eintlik hê ’n wet moet gemaak word sodat die bestuurders van die maatskappye wat oortree, ook gestraf…