DStv-pryse styg in April
DStv Premium sal R929 p.m. kos. Compact Plus gaan R619 kos en Compact gaan R469 kos.
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
DStv Premium sal R929 p.m. kos. Compact Plus gaan R619 kos en Compact gaan R469 kos.
500 ppm diesel kan styg met tot R1.44 en 50 ppm diesel met R1.58 per liter meer kos.
Die AA het gesê die prys van loodvrye petrol kan met tussen 64 en 66 sent per liter styg.
Petrol kan styg met 52 tot 54 sent per liter en die prys van diesel kan met 47 tot 51 sent per liter toeneem.
'n Prysstyging kan toegeskryf word aan die oorlog in Israel en Palestina, asook die Hoethi-aanvalle in die Rooi See.
ActionSA het gesê dit gaan aan die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie skryf om die bewerings te ondersoek.
Haar ongelukkigheid is ook die feit dat die staat haar nie eens belasting vra op haar erfgeld nie.
Die prys van beide 93- en 95-loodvrye petrol kan met tussen 11 en 14 sent per liter styg.
Die mededingingskommissie beweer erskeie banke het saamgewerk om die dollar-rand-wisselkoers tussen 2007 en 2013 te manipuleer.