Brekende Nuus
Finansies

Finansiële nuus, geldsake en persoonlike finansies.

Ekonomie

Goeie nuus by die petrolpompe

5 January 2026

Gwede Mantashe, die minister van minerale en petroleumhulpbronne, het op 4 Januarie aangekondig dat die brandstofprys vanaf 7 Januarie aangepas sal word. Dit beteken…

Foto: Ter illustrasie
Afrikaans

Goudprys styg wêreldwyd

27 December 2025

Die goudprys het met sluiting van die markte op Kersdag wêreldwyd rekordhoogtes bereik. Goud het teen Vrydag teen ongeveer $4 527 per ons verhandel, met…