Liggaam gevind – vermoedelik dié van Reuben Marsberg
LIMPOPO. – Die liggaam van ’n man is in Makhado gevind, maar kan weens die gevorderde stadium van ontbinding nie positief geïdentifiseer word nie.…
LIMPOPO. – Die liggaam van ’n man is in Makhado gevind, maar kan weens die gevorderde stadium van ontbinding nie positief geïdentifiseer word nie.…
MPUMALANGA. – ’n Petroljoggie (34) is in hegtenis geneem nadat hy glo brandstofkaarte gekloon en sowat R469 000 van motoriste se rekeninge bekom het.…
GAUTENG. – Dezi du Plessis (37) is Vrydag 12 Desember oorlede nadat sy sedert ’n ongeluk tydens die Soweto-marathon op 29 November in ’n…
GAUTENG. – Die Pretoriase hooggeregshof het op 12 Desember 2025 ’n bewaringsbevel van meer as R12,1 miljoen aan die nasionale vervolgingsgesag se batebeslagleggingseenheid toegestaan…
LIMPOPO.– Makhado-polisielede het Vrydag ’n klopjag geloods na vier verdagte mans ná ’n sakeroof wat Donderdagoggend kort na 02:00 op ’n plaas langs die…
WES-KAAP. – Die saak teen 11 polisiebeamptes van die Wes-Kaapse teen-bende-eenheid wat van moord en ernstige aanranding aangekla word, is tot 15 Desember uitgestel.…
Verskeie foto’s en video’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Vierverdieping tempel-konstruksie in Redcliffe, naby Verulam het Vrydag ineengestort. Rusa sê stemboodskappe vir hulp is…
Boerpotte: PowerBall: R83 miljoen. PowerBall Plus: R19 miljoen. Uitslae: PowerBall: 17, 18, 30, 42, 50. Powerball: 03. PowerBall Plus: 08, 31, 36, 39, 43. Powerball: 17.
KAAPSTAD. – Kloofstraat in Kaapstad is deur Time Out as die coolste straat in Kaapstad aangewys. Dié straat, bekend as die hartklop van die…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse grensbestuursowerheid het Donderdag 30 beweerde onwettige buitelanders by OR Tambo Internasionale Lughawe (Ortia) onderskep. Dit sluit 14 Ethiopiërs en 16…