Charlie Kirk-moordverdagte vir eerste keer fisies in hof
VSA. – Tyler Robinson (22), die man wat beskuldig word van die moord op Charlie Kirk, het gister sy eerste fisiese verskyning in die…
VSA. – Tyler Robinson (22), die man wat beskuldig word van die moord op Charlie Kirk, het gister sy eerste fisiese verskyning in die…
VRYSTAAT. – Ses mans wat ná ’n gewapende huisroof, diefstal van ’n voertuig en ’n poging tot moord by ’n plaas naby Warden in…
DONETSK, OEKRAÏNE. – Wolodimir Zelenski, Oekraïense president, het gesê die VSA het voorgestel dat Oekraïne uit dele van Donetsk moet onttrek en ‘n “spesiale…
WES-KAAP. – Drie verdagtes sal van verwagting vandag in die Bishop-Lavis-landdroshof voorkom nadat ‘n deurbraak in die polisie-ondersoek na die dood van Karin van…
BRISTOL, VK. – Die Britse polisie het gevra vir hulp nadat meer as 600 waardevolle items op 25 September uit die Bristol-museumargief gesteel is.…
MPUMALANGA. – Altesaam 20 veiligheidsbeamptes is in die Nelspruit-landdroshof gevonnis nadat hulle met vervalste bevoegdheidsertifikate betrap is. Hulle is vonnisse van 6 tot 12…
OOS-KAAP. – ‘n Seun (14) van PhezukweWilo is Donderdag deur sy pa aan die Kwaaiman-polisiekantoor oorhandig nadat hy na bewering Woensdag ’n 11-jarige seun…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Lees ook: Meer…
JAPAN. – ‘n Aardbewing wat 6.7 op die Richterskaal gemeet het, het Japan vanoggene naby die Aomori-prefektuur getref. Lees ook: Verskeie mense beseer ná…
Boerpotte: Daily lotto: R400 000 Daily Lotto Plus: R100 000 Uitslae Daily Lotto: 08, 15, 20, 26, 33. Daily Lotto Plus: 10, 11, 18, 28, 32