CTM samel fondse in teen renosterstropery

Lees ook :

CTM Kimberley sowel as CTM landswyd samel fondse in teen renosterstropery en het reeds in 2018 R1 miljoen aan die Stop Rhino Poaching Foundation oorbetaal.

CTM in vennootskap met die keramiek-industie, ondersteun die voorsiening van spesiaalgemaakte traumapakke en aanvullings vir mediese pakke in ‘n poging om veldwagters te help om die renosterbevolking in die Nasionale Kruger-wildtuin te beskerm. Dit sal nie moontlik wees sonder die ondersteuning van CTM-kliënte nie, omdat dit deur die aankoop van geselekteerde Kilimanjaro-teëls is wat hulle in staat is om die fondse in te samel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief