LEES OOK: Ma in hegtenis na twee kinders se dood
Die dodetal van die botsing tussen twee Indiese passasierstreine in die staat Odisha het tot 288 gestyg en meer as 850 is beseer, het ’n staatsregeringsamptenaar Saterdag aan AFP gesê, wat die spoorongeluk die land se dodelikste in meer as twee dekades maak.





