Onbevestigde aardskudding in Benoni-area

Lees ook :

Volcano Discovery

GAUTENG. – Sosiale media is aan die gons van inwoners van Benoni, Boksburg, Springs en omliggende gebiede wat in die vroeë oggendure ‘n onbevestigde aardskudding ervaar het.

Luidens Volcano Discovery is die skudding omstreeks 00:24 gevoel. Die grootte en diepte van die moontlike aardskudding is nie bekend nie.

Indien jy dit gevoel het, hoe laat en in watter area is jy?

Lees wat Volcano Discovery sê hier onder:

We are receiving unverified early reports of ground shaking possibly caused by seismic activity in or near Benoni, Gauteng, South Africa on 2 Nov 2024 (GMT) at approximately 22:24 GMT.
There are no details yet on the magnitude or depth of this possible quake. If confirmed, we can expect more accurate data to emerge in the next few minutes. The location, magnitude and time mentioned are indicative, based on our best-fit seismic model. They are temporary until our AllQuakes monitoring service receives more exact scientific data from a national or international seismological agency. Check back here shortly and stay safe.

Earthquake data:

I felt this quake
Date & time: Nov 3, 2024 12:24 am (GMT +2) local time (2 Nov 2024 22:24 GMT)
Magnitude: unspecified
Depth: unspecified
Epicenter latitude / longitude: 26.23°S / 28.43°E 

 

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief