Nuusflits Uitgawe 1,709 — Sunday 3 November 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,709 op Sunday 3 November 2024.
Police investigate man shot dead in parking area
WESTERN CAPE. – Mark Lifman (57), a businessman from the Western Cape and reportedly a known figure in the criminal world, was shot dead…
Polisie ondersoek man wat in parkeerarea doodgeskiet is
WES-KAAP. – Mark Lifman (57), ‘n sakeman van die Wes-Kaap en glo ‘n bekende in die misdaadwêreld, is Sondag in ‘n parkeerarea by die…
Man vir meisie (7) se ontvoering, verkragting en moord gevonnis
KWAZULU-NATAL. – Lindokuhle Christopher Mhlongo (33) is tot dubbel lewenslange en vyf jaar addisionele tronkstraf gevonnis nadat hy vir die ontvoering, verkragting, en moord…
Uitvoerende burgemeester skuldig aan aanklagte
VRYSTAAT. – Thanduxolo Khalipa, die uitvoerende burgemeester van Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit, is deur Odendaalsrus-landdroshof skuldig bevind op aanklagte van aanranding en crimen injuria. Mojalefa…
Nog 340 onwettige myners in Orkney gearresteer
NOORDWES. – Nog 340 onwettige myners is omstreeks 12:00 gearresteer, nadat hulle ook in Orkney uit die ou verlate mynskagte na bogronds teruggekeer het.…
Man falls seven meters from roof
KWAZULU-NATAL. – A man was seriously injured a short while ago after falling from the roof of a two-story house in Tongaat. IPSS Medical…
Malema en medebeskuldigde se saak van wapenverwante aanklagte uitgestel
OOS-LONDEN. – Die saak teen Julius Malema, die EFF-leier en Adriaan Snyman, die direkteur van ‘n veiligheidsmaatskapy, is weens siekte van die voorsittende landdros…
Omstanders straf self verdagte vir minderjariges se ‘molestering’
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (57) is Saterdag vir die molestering van minderjarige kinders beskuldig, waarna hy deur die gemeenskap van Piet River beetgekry is.…
225 onwettige myners in Orkney bogronds gedwing en gearresteer
NOORDWES. – Altsesaam 225 onwettige myners is Saterdag in Orkney weens honger en dors bogronds gedwing, waarna hulle gearresteer is. Die myners se toegangsroetes…