LEES OOK: Ma waarsku oor blindings se toue
Jane Sithole, DA-woordvoerder oor onderwys, het gesê die Mpumalanga-departement van onderwys is te blameer vir die plafon wat bo-op leerders by die Laerskool Dumelani naby Kwa-Mhlanga in Mpumalanga ineengestort het.





