Dis-Chem sukkel om wins te maak ten spyte van meer promosies
LEES OOK: Polisie en verkeersbeamptes boaan lys van Suid-Afrikaanse omgekooptes, bevind opname Die apteekgroep Dis-Chem het ‘n daling van 17% in wins vir die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,343 op Friday 3 November 2023.
LEES OOK: Polisie en verkeersbeamptes boaan lys van Suid-Afrikaanse omgekooptes, bevind opname Die apteekgroep Dis-Chem het ‘n daling van 17% in wins vir die…
LEES OOK: Nasionale tesourie keur Eskom-skuldverligting vir 28 munisipaliteite goed Die aantal staatsamptenare wat meer as R1 miljoen per jaar verdien, het met 450%…
Daar is verder 'n gebrek aan politieke wil om praktiese oplossings wat die potensiaal het om dienslewering by die hospitaal aansienlik te verbeter, te…
Die polisie ondersoek drie voorvalle van opsetlike saakbeskadiging na vragmotors aan die brand gesteek is.
Altesaam 21 mense is gisteraand beseer toe 'n balkon van 'n gebou in Kasteelstraat meegegee het.
Mario Guisti is vir 'n totaal van 8 400 jaar tronk toe gestuur.
'n Man het gesterf en sy vrou het ernstige beserings opgedoen toe hul voertuig gistermiddag gerol het.
Barnes is na die wedstryd baie gekritiseer en het glo selfs doodsdreigemente ontvang.
Westlife het 'n gedeelte van hul konsert in Springboktruie gedoen.
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het vir ’n skietstilstand gevra sodat die mense ontruim kan word.