Kyk video: Jo Black sonder baard vir mans wat ‘okay’ is
Jo Black het sy baard afgeskeer vir mans wat soos hy "okay" is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,387 op Sunday 17 December 2023.
Jo Black het sy baard afgeskeer vir mans wat soos hy "okay" is.
The Sleep Charity beveel ook amandels, vis, hawermoutkoekies en Marmite voor slaaptyd aan.
Class werp lig op die hoë lewenskoste en tersiêre onderwys in Amerika.
Wees hierdie feesseisoen voorbereid op Januarie wat kom.
Die Vrystaatse SAPD- provinsiale woordvoerder, brig. Matantsi Makhele, het gesê die inwoners se veiligheid is in gedrang.
Verdere inligting het aangedui die meisies is glo op ’n aanlyn webtuiste vir metgeselle geadverteer en in ’n residensiële kompleks in George aangehou.
Gerco van Deventer is na ses jaar as gevangene vn Al-Kaïda onvoorwaardelik vrygelaat
'n Ma en kleuterseun het Saterdagoggend saam in 'n ongeluk gesterf.
'n Man is lewenslank tronk toe gestuur na die moord op sy vrou.
MyPlayers, die rugbyspelersorganisasie,, het hul spelers van die jaar aangewys.